O.15-Pumaspan vanjaar kookwater

Die o.15 Pumas-rugbyspan het sover die seisoen geen wedstryde verloor nie en is tans bo-aan die punteleer voor hulle Saterdag Oosterland in die halfeindronde aandurf.

AJ Sutherland, die kaptein. kuier saam met pa Nico by Sonop Ontbyt. 

Luister weer: