O.15-Pumaspan vanjaar kookwater

Die o.15 Pumas-rugbyspan het sover die seisoen geen wedstryde verloor nie en is tans bo-aan die punteleer voor hulle Saterdag Oosterland in die halfeindronde aandurf. AJ Sutherland, die kaptein. kuier saam met pa Nico by Sonop Ontbyt. Luister weer:
Het van Verlangekraal op die planke by Innibos

Die klassieke verhaal Het van Verlangekraal word vanjaar die eerste keer as teaterproduksie opgevoer. Charl Senekal, bedryfsbestuurder van Lefra Produksies, gesels met Laeveld Brunch voor Innibos volgende week. Luister weer:
Tienie Jonker bied kwaliteit, bekostigbare toere oorsee

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Hier kom die Pumas vir die Curriebeker

Die Airlink Pumas begin oor ‘n raps meer as drie weke hul deelname aan die premierafdeling van die Curriebeker. Die SA Beker-titelhouers se hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en die spanbestuurder, Sam Sikiwe, gesels met Sonop Ontbyt. Luister hier: