Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) is uiteindelik formeel tot uitvoerende hoof bevorder, na sy as die bedryfshoof jare dié rol moes vul.
Luister:
Verken ook die nuwe toerisme webtuiste hier.

Sien ook: TRAC kondig nuwe projekte op N4 aan




