In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Inwoners neem standpunt in teen plaasmoorde, goeie reën verwelkom in die Laeveld en die Phakisa Pumas skop Saterdag hul rugbyseisoen af teen die Cheetahs. Luister die nuushooftrekke hier.