In die nuus uit die Laeveld die week: Hillary Gardee se vermeende moordenaars word in April verhoor, vermeende stropers verskyn in die hof op Wêreldrenosterdag, en ‘n plaaslike elektriese voertuig span neem deel aan die Sasol Solar Challenge.
Luister die hooftrekke hier.




