Jabberwock gerat vir Wêreldkampioenskap

Die Laeveldse Adventure Race-span Jabberwock is op pad na die Adventure Racing Wêreldkampioenskap wat vanjaar in Corsica, Frankryk plaasvind vanaf 27 September.

Sara Archdeacon, Harry Wiltshire, Craig Metherell en DeWaal Visser is die spanlede.

Luister weer: