Tommy Dell-backabuddy

Die countrylegende Tommy Dell (84) bly in ‘n kritieke toestand in Mediclinic Nelspruit na ‘n motorongeluk Saterdagaand. Die botsing het die lewens van sy agent, Mara van der Bergh, en haar assistent Samantha Fuller, geëis. Lees meer: Huldeblyke na ongeluk musiekagent en assistent eis Volgens Bok Radio, waar Dell ‘n omroeper is, is sy totale […]

Jabberwock gerat vir Wêreldkampioenskap

Die Laeveldse Adventure Race-span Jabberwock is op pad na die Adventure Racing Wêreldkampioenskap wat vanjaar in Corsica, Frankryk plaasvind vanaf 27 September. Sara Archdeacon, Harry Wiltshire, Craig Metherell en DeWaal Visser is die spanlede. Luister weer: