Songs of Praise beloof topgehalte met plaaslike talent

Die Hervormde Kerk Nelspruit bied sedert 2001 Songs of Praise aan en Richard Cock, een van Suid-Afrika se bekendste en mees gerespekteerde dirigente en koorleiers, is deel daarvan sowel as die Mpumalanga Universiteitskoor, plaaslike gemeenskapskoor, Laudate, die Laerskool Laeveldkoor en die Laeveld Jeug.

Tobias Kruger en die dirigent van die gemeenskapsorkes, Lizanne Barnard, gesels met Sonop Ontbyt.

Luister: