So lyk Suid-Afrika se nuutste Covid-19 statistiek

Die minister van gesondheid, dr. Zweli Mkhize het op Maandag 27 April besonderhede oor Suid-Afrika se nuutste Covid-19 infeksies in ‘n persverklaring deurgegee. Die aantal persone in Suid-Afrika wat met Covid-19 geïnfekteer is, staan op 4793. Daar is reeds 178 470 toetse gedoen. Op Maandag 27 April het die aantal sterftes weens die koronavirus op […]

Wanneer Suid-Afrika op 1 Mei Vlak 4 van die inperkingstyd binnegaan, sal almal verplig wees om gesigsmaskers te dra wanneer hulle in die openbaar beweeg. Dit sluit alle personeel en werkers van besighede wat oop mag wees in, maar ook enigeen wat buite die veiligheid van sy woonplek beweeg. Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, […]
Drie mense met ses renosterhorings in Mpumalanga vasgetrek

Luister meer op jou radio.
Man vas vir halfmiljoen se heroïen en alkohol

Luister meer op jou radio.
Me. Pinky Phosa en ʼn span vrywilligers reik uit na mense in nood

Die informele nedersetting gemeenskap van Bhamjee naby Ngodwana kon Vrydag 24 April breed glimlag toe kospakkies en vars nartjies aan hulle oorhandig is. Hier is geweldige armoede in die gemeenskap en daar is nog nie tydens die inperkingstyd na hulle uitgereik nie. Mev. Pinky Phosa, Dr Matthews Phosa se vrou, dra hierdie gemeenskap baie na aan […]
Vlak vier bring effense verligting, veral vir die rokers

In ʼn televisieboodskap het pres. Cyril Ramaphosa op Donderdagaand aangekondig hoe die nasionale inperking geleidelik opgehef gaan word. Hy het verwys na vyf vlakke waarin vlak 5 die strengste beperkingsreëls het en op vlak 1 sal alle sektore in die ekonomie toegelaat word om ten volle te opereer. Vanaf Vrydag 1 Mei beweeg Suid-Afrika van […]
Laeveldse natuurbewaringspesialis verower internasionale toekenning

Les Carlisle, groepbewaringsbestuurder van die andBeyond-groep en projekbestuurder van Rhinos Without Borders (RWB) is op 9 November 2019 met die UKUVIKELA Wildlife Protector-toekenning vereer. Die toekenningsgeleentheid het in New York plaasgevind. Les en sy vrou Lynette het saam na New York gereis vir die oorhandigingseremonie. Les, wat as deel van sy werk baie moet reis, […]
Mbombela reik nuwe sakepermitte uit

Luister meer op jou radio.
Mpumalanga Hoër Hof beskerm die spesialishof op Skukuza se voortbestaan

Die voorbestaan van die Skukuza streekshof is op 22 April in ʼn hofuitspraak verseker. ʼn Volbank regters van die Mpumalanga Hoër Hof, het die streekshofpresident Naomi Engelbrecht se besluit om hierdie hof te sluit, nietig verklaar. Die onverwagse opdrag om die streekshof op Skukuza te sluit wat in September 2019 deur Engelbrecht deurgegee is, het […]
Mbombela verwelkom watertenks

Luister meer op jou radio.