Berry Legg van Kaapsehoop is geroepe om te gee

Soos alle ander besighede moes Berry Legg se teetuin en gastekamers op Kaapsehoop ook sluit vir die tydperk van inperking. Moenie glo Berry het agteroor gaan sit nie. Gou het daar op die dorp se WhatsApp-geselsgroep boodskappe van Berry deurgekom waarin sy vertel van brood wat sy gebak het, wat afgehaal kan word. In die […]

Goeie nuus oor die brandstofprys

Midde in die negatiewe nuus waarmee ons van alle kante oorval word, kan verbruikers breed glimlag oor die nuus dat petrol en diesel vanaf eerskomende Woensdag die laagste gaan wees in bykans vier jaar. Die prys van petrol, alle grade, daal met R1,73 per liter. Die groothandelprys vir diesel met 0,05% swael daal met R1,61 […]

Rokers woedend oor regering se handomkeer

In haar toespraak om meer inligting oor die riglyne wat sal geld wanneer Vlak 4 van die inperking op 1 Mei betree word te verskaf, het Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma op Woensdagaand ’n opskudding veroorsaak met die aankondiging dat die verkope van sigarette en ander tabakprodukte (insluitend e-sigarette) steeds onwettig bly. Dit is ʼn handomkeer van […]

So lyk die plan vir die hervatting van skoolonderrig

Die portefeuljekomitee vir basiese onderwys sowel as ʼn verkose komitee oor onderwys en tegnologie, sport, kuns en kultuur het op Woensdagoggend 29 April vergader om oor ʼn moontlike plan vorentoe vir skole te gesels. Volgens die plan wat die departement van basiese onderwys aan lede van die parlement voorgelê het, sal onderwysers op Maandag 4 […]