Hongeres mag tydens inperking gehelp word

Luister meer op jou radio.
Ferreira mag trek

Vat jou goed en trek Ferreira. Volgens nuwe regulasies wat op die aand van 7 Mei in die Staatskoerant, Volume 659 gepubliseer is, word Suid-Afrikaners toegelaat om nou te verhuis. Die vergunning wat deur die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma gemaak is, het sekere voorwaardes. Almal wat ʼn nuwe huurkontrak […]
Laeveld ouers se stryd om hul kind by die huis te kry
Wat ʼn kort vakansie by ouma en oupa in Empangeni moes wees, het vir Genea da Costa (8) se ouers in ʼn nagmerrie ontaard. Marjolein da Costa het aan Radio Laeveld vertel dat haar kind gewoonlik in skoolvakansies by ouma-hulle gaan kuier. Hierdie Maartvakansie sou dieselfde gebeur. Sy en haar man, Rui het op 21 […]
Interprovinsiale reis slegs vandag nog toegelaat

Luister meer op jou radio.
Polisie ondersoek saak van strafbare manslag na taxi-ongeluk

Luister meer op jou radio.
Covid-19-gevalle nou 53 in Mpumalanga

Luister meer op jou radio.
Tabakmaatskappye sê die regering die stryd aan

Vir rokers wat gefrustreerd voel met die regering se volgehoue verbod op die koop en verkoop van tabakprodukte in Vlak 4 van die inperking, is daar ʼn brokkie goeie nuus. Die Fair Trade Independent Tobacco Association (Fita) het Maandag ’n aansoek by die hooggeregshof in Pretoria ingedien om te vra dat die verbod op die […]
Voel jy hulpeloos? Jy is nie alleen nie

Luister meer op jou radio.
Nkomazi toon groot toename in Covid-19-gevalle

Luister meer op jou radio.
Fikses proe ’n bietjie vryheid

Die aanbreek van die grendelstaat op 26 Maart was dalk nog ʼn bietjie meer frustrerend vir die fikses wat hou van ʼn vroegoggend draffie. Om nie eens te praat van beroepsatlete nie. Die verligting was groot toe die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Nkosazana Dlamini-Zuma op Woensdag 29 Maart aangekondig het dat Suid-Afrikaners […]