Ses vas na groepsgeweld in Pienaar

Luister meer op jou radio.
Korporatiewe Laeveld Spansaam vir gemeenskap

Luister meer op jou radio.
Pres. Cyril Ramaphosa waarsku dat skelmstreke met kosverspreiding nie geduld sal word nie.

In ʼn brief wat pres. Cyril Ramaphosa aan Suid-Afrikaners geskryf het op Maandag 20 April het hy beloof dat daar ondersoek ingestel sal word na gerugte dat sekere gevoellose individue kospakkies wat geoormerk is vir honger mense, tot hulle eie voordeel misbruik. Sekere mense, en dit sluit regeringsamptenare in, het hierdie kospakkies wat aan die […]
Die oudbankrower, Allan Heyl sterf

Die enigste oorlewende lid van die Stander-bende, Allan Heyl, is Vrydag op die ouderdom van 68 jaar in die Baragwanath-hospitaal in Johannesburg dood. In die tagtigerjare het André Stander en sy bende die hele land in beroering gehad met hulle waaghalsige rooftogte op banke. Die bende het bestaan uit André Stander, Allan Heyl en Patrick […]
Malalane SuperSpar gereed vir heropening

Luister meer op jou radio.
Dertig mense in amptelike kwarantyn in Mpumalanga

Luister meer op jou radio.
Ligbron help met aanlyn-lesse

Luister meer op jou radio.
Die winter-hereksamen vir matrieks word uitgestel

Leerders wat sekere vakke kort om matriek te slaag, of wat beplan om beter matrieksimbole te kry, het ekstra voorbereidingstyd gekry weens die ontwrigting van die inperkingstydperk. In ʼn persverklaring wat deur die departement van basiese onderwys uitgereik is, is daar aangekondig dat die Mei-Junie hereksamen vir matrieks uitgestel word tot November 2020. Dit geld […]
Thaba Chweu kosskool vir studente se kwarantyn geoogmerk

Luister meer op jou radio.
Help ‘Ons Gee Om Nelspruit’ om die dorp te voed

Luister meer op jou radio.