Alkohol en sigarette steeds taboe

Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het op Donderdag in ʼn nuuskonferensie aangekondig dat strenger maatreëls in plek gestel word om die vervoer van alkohol te verbied. Die verkope van sigarette bly ook steeds onwettig en die maatreël sal geld tot ten minste die einde van April wanneer die nasionale inperking beëindig […]
Twee vermeende moordenaars in Barberton vasgetrek

Luister meer op jou radio.
Oudleraar van Nelspruit en sy gesin se video maak opslae

Oor Paasnaweek is ʼn video van ’n Pretoriase gesin wat ’n pragtige a cappella verwerking van Pepper Choplin se “We are not Alone” in die verlate gang van ʼn skoolkoshuis sing, wyd op sosiale media gedeel. Die gesin, Dr. Rassie Smit en sy vrou Alna, hulle seun Coetzee en dogter Jana wat op die video […]
Sassa bied koshulp: Só doen jy aansoek

Luister meer op jou radio.
Professor Salim Abdool Karim lig ses belangrike dinge uit rakende Covid-10 in Suid-Afrika

Op Maandagaand 13 April het professor Salim Abdool Karim, een van verskeie adviseurs van die minster van gesondheid, Dr. Zweli Mkhize, ’n aanlyn mediakonferensie oor Covid-19 toegespreek. Karim is ’n kliniese epidemioloog wat spesialiseer in aansteeklike siektes en is ook die voorsitter van die ministeriële advieskomitee oor Covid-19. Tydens sy aanbieding het hy gefokus op […]
Willie Smit takel 1 000 kilometer op oefenfiets

Luister meer op jou radio.
Paasnaweek sonder ongelukke ‘n eerste vir TRAC N4

Luister meer op jou radio.
Inperking bring ’n afname in kriminele aktiwiteite in Nelspruit

’n Afname in kriminele aktiwiteite tydens die inperkingstyd ondervind. Albert Gryvenstein, operasionele bestuurder by Bossies Justice, sê in die eerste week van April is daar minder as 30 polisiedossiere geopen. Heelwat minder as die 200 misdade per week in die verlede oor die paastydperk. Alhoewel die statistiek vir die tweede week in April nog nie […]
Nege herstel van Covid-19 in Mpumalanga

Luister meer op jou radio.
Man vas vir mesmoord

Luister meer op jou radio.