Benoekie vir kinder-geestesgesondheid

Yolandi Palmer is passievol oor kinders se geestesgesondheid en bak.

Met Benoekie beywer sy haar om fondse in te samel om terapie beskikbaar te stel aan kinders wat dit benodig.

Luister hier: