Amaculo Drakie Sonskyntoer arriveer in Mpumalanga

Die Drakensberg Seunskoor is op toer in die Laeveld en Mpumalanga.

Hendrik Bekker gesels met die Middag Game Drive oor die Amaculo Drakie Sonskyntoer.

Luister hier: