Benoekie vir kinder-geestesgesondheid

Yolandi Palmer is passievol oor kinders se geestesgesondheid en bak. Met Benoekie beywer sy haar om fondse in te samel om terapie beskikbaar te stel aan kinders wat dit benodig. Luister hier:

Warrior Ric roep avontuur-drawwers bos toe

Plaaslike gemeenskappe ontmoet bewaring met die Sabi Sand-veldwedloop in Augustus. Warrior Ric en Michelle Scott gesels met Laeveld Brunch oor die 5-, 10- en 23 km wedlope. Jy kan virtueel ook deelneem. Luister weer: