• Tuis
  • Nuus
  • Programme
  • Adverteer
  • Wie’s Ons
  • Gallery
  • Kontak Ons
  • Tuis
  • Nuus
  • Programme
  • Adverteer
  • Wie’s Ons
  • Gallery
  • Kontak Ons
LUISTER NOU

Skrywer: Mireille

Pediatric Care lê weer 7 000 km af vir kinders

Die doel is om fondse in te samel om 1 000 operasies op 1 000 te kan doen.

NHS atletieksterre skitter by Super Interhoër

Ashley Erasmus het rekords laat spat in die gewigstoot en skyfwerp om haar posisie as die land se beste o.17- veldatleet te bevestig.

Kaartjies vir All Black-toets in Mbombela Woensdag beskikbaar

Pryse wissel van R150 tot R1 500.

Nelspruit DBV vra publiek se hulp om Barberton te dien

Lize Pienaar sê hulle sal na die beste van hul vermoë dienste lewer, maar dit sal nie voltyds kan wees nie.

Luister: SANParke-ereveldwagters loods veldtog teen rommel

Dit is ‘n besonderse uitdaging om rommel in die wildtuin op te ruim nadat dit eers gestrooi is.

Laeveld nuus – Week 9 van 2022

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Mev. Mpumalanga deel groot planne om jeug te bemagtig

Juanry Crous beoog om haar nuwe platform te gebruik om haar droom te verwesenlik: om jeugdiges op te lei en te bemagtig.

Tweede kalfie by Care for Wild verwelkom

renoster kan gered word

Dit is die tweede renosterkalfie wat binne minder as drie weke by die rehabilitasiesentrum gebore word.

DA vra MRK om in te gryp by Thaba Chweu-kosskool

Volgens die party is die 800 leerlinge huis toe gestuur omdat daar nie water is nie, en blyk daar geen dringendheid te wees om die probleem op te los nie.

Pinky Phosa Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Kuba

Yvonne “Pinky” Phosa is aangestel as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Kuba.

← Previous
Next →
Facebook Instagram Tiktok Whatsapp
  • www.radiolaeveld.co.za
  • Shop G5A, Riverside Auto Centre, 7 Mystic River Crescent, Riverside Park Ext 7, Nelspruit, 1202
Copyright © 2026 Radio Laeveld