Robbies en Witrivier sê nee vir boeliegedrag

Die hoofleiers van die hoërskool, Peter Quinn en Simoné de Beer, en laerskool, Marné Pretorius en Jeff Badenhorst, vertel wat hulle alles beplan tot en met 17 Maart.
Church Unlimited wy nuwe kerkgebou in

Church Unlimited beplan om die nuwe, groter gebou beskikbaar te maak as ‘n gemeenskapsfasiliteit.
Laeveld nuus – Week 8 van 2022

Luister die hooftrekke van die afgelope week uit die Laeveld.
Geen winterfees vir Innibos in 2022

Die groot fees sal weer nie hierdie winter plaasvind nie, maar feesaktiwiteite word vir regdeur die jaar beplan.
KYK: Hoërskole vier geesweek voor interhoër 2022

Al sewe skole is baie opgewonde dat die byeenkoms weer kan plaasvind, en vier geesweek.
Ons Stad Mbombela vir skoner, veiliger dorpe

Ons stad Mbombela bekendgestel om inwoners te ondersteun om self hul dorpe in stand te hou.
TRACN4 Elands-marathon maak na 12 jaar ‘n terugkeer

Die Elands beide die vinnigste kwalifiseringswedloop vir die Comrades, en een van die mooiste roetes.
Gewapende magte in Mbombela vereer

Cyril Ramaphosa sê dit is helde in uniform wat verseker Suid-Afrikaners kan snags in vrede slaap met die wete dat hul land veilig is.
Laerskool Witrivier gerat vir Goldwagen Interlaer 2022

Die atlete van laerskole Witrivier, Barberton, Bergland, Laeveld, Lydenburg, Nelspruit en Nelspruit Primary sal sake môre op die baan en veld uitspook.
Laeveld nuus – Week 7 van 2022

Luister meer op 100.5FM.