IATS-oudisies eersdaags in die Laeveld

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Kenner se raad: Bly só veilig op die pad hierdie langnaweek

TRACN4 het ook aangekondig dat hulle die nuwe Karino-wisselaar tot Dinsdag oopstel vir verkeer, om die verwagte verhoogde verkeersvolumes beter te akkomodeer.
Laeveld nuus – Week 11 van 2022

Bly ingeskakel op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Man aangekeer wat brand stig in ANC kantoor

Die 60-jarige man is vanmiddag in Masoyi aangekeer.
Kyk: Curro Nelspruit wy Sycamore-teater in met skouspel

Leerlinge reik vir die sterre na lint amptelik geknip is.
Vermeende stroper vas in Sabi Sands

Die man was glo in besit van ‘n jaggeweer, knaldemper en mes.
Vyf voor hof oor motorfietse bestem vir Mosambiek

Hulle is in twee afsonderlike voorvalle Saterdag en Sondag deur die Nelspruit-blitspatrollie vasgestrek op die N4.
Olifant van strik verlos: Vlieënier vertel

Jana Meyer was verlede week betrokke toe ‘n olifantbul se slurp uit ‘n kabelstrik verlos moes word.
Laeveld nuus – Week 10 van 2022

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Luister weer: Man vertel van messteek

Jannie Ferreira is vroeg Dinsdagoggend met ‘n mes in sy maag gesteek toe hy twee vermeende diewe in sy erf betrap het.