In die nuus uit die Laeveld die week: Man aangekeer wat glo brand stig in ANC-kantoor, kleinseun wat glo ouma vermoor laat borgaansoek vaar, Toyotas in die Laeveld geteiken, en die VF Plus sê waterverskaffing aan Hazyview moet geprivatiseer word.
Luister die hooftrekke hier.



