Die oudbankrower, Allan Heyl sterf

Die enigste oorlewende lid van die Stander-bende, Allan Heyl, is Vrydag op die ouderdom van 68 jaar in die Baragwanath-hospitaal in Johannesburg dood. In die tagtigerjare het André Stander en sy bende die hele land in beroering gehad met hulle waaghalsige rooftogte op banke. Die bende het bestaan uit André Stander, Allan Heyl en Patrick […]
Malalane SuperSpar gereed vir heropening

Luister meer op jou radio.
Dertig mense in amptelike kwarantyn in Mpumalanga

Luister meer op jou radio.
Ligbron help met aanlyn-lesse

Luister meer op jou radio.
Die winter-hereksamen vir matrieks word uitgestel

Leerders wat sekere vakke kort om matriek te slaag, of wat beplan om beter matrieksimbole te kry, het ekstra voorbereidingstyd gekry weens die ontwrigting van die inperkingstydperk. In ʼn persverklaring wat deur die departement van basiese onderwys uitgereik is, is daar aangekondig dat die Mei-Junie hereksamen vir matrieks uitgestel word tot November 2020. Dit geld […]
Thaba Chweu kosskool vir studente se kwarantyn geoogmerk

Luister meer op jou radio.
Help ‘Ons Gee Om Nelspruit’ om die dorp te voed

Luister meer op jou radio.
Alkohol en sigarette steeds taboe

Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het op Donderdag in ʼn nuuskonferensie aangekondig dat strenger maatreëls in plek gestel word om die vervoer van alkohol te verbied. Die verkope van sigarette bly ook steeds onwettig en die maatreël sal geld tot ten minste die einde van April wanneer die nasionale inperking beëindig […]
Twee vermeende moordenaars in Barberton vasgetrek

Luister meer op jou radio.
Oudleraar van Nelspruit en sy gesin se video maak opslae

Oor Paasnaweek is ʼn video van ’n Pretoriase gesin wat ’n pragtige a cappella verwerking van Pepper Choplin se “We are not Alone” in die verlate gang van ʼn skoolkoshuis sing, wyd op sosiale media gedeel. Die gesin, Dr. Rassie Smit en sy vrou Alna, hulle seun Coetzee en dogter Jana wat op die video […]