Sassa bied koshulp: Só doen jy aansoek

Luister meer op jou radio.
Professor Salim Abdool Karim lig ses belangrike dinge uit rakende Covid-10 in Suid-Afrika

Op Maandagaand 13 April het professor Salim Abdool Karim, een van verskeie adviseurs van die minster van gesondheid, Dr. Zweli Mkhize, ’n aanlyn mediakonferensie oor Covid-19 toegespreek. Karim is ’n kliniese epidemioloog wat spesialiseer in aansteeklike siektes en is ook die voorsitter van die ministeriële advieskomitee oor Covid-19. Tydens sy aanbieding het hy gefokus op […]
Willie Smit takel 1 000 kilometer op oefenfiets

Luister meer op jou radio.
Paasnaweek sonder ongelukke ‘n eerste vir TRAC N4

Luister meer op jou radio.
Inperking bring ’n afname in kriminele aktiwiteite in Nelspruit

’n Afname in kriminele aktiwiteite tydens die inperkingstyd ondervind. Albert Gryvenstein, operasionele bestuurder by Bossies Justice, sê in die eerste week van April is daar minder as 30 polisiedossiere geopen. Heelwat minder as die 200 misdade per week in die verlede oor die paastydperk. Alhoewel die statistiek vir die tweede week in April nog nie […]
Nege herstel van Covid-19 in Mpumalanga

Luister meer op jou radio.
Man vas vir mesmoord

Luister meer op jou radio.
GRIP bekommerd oor huishoudelike geweld en seksuele aanranding tydens grendeltyd

Die organisasie GRIP, of Greater Rape Intevention Project, beleef ‘n groot afname in vroue wat hulp soek vir mishandeling sedert die grendeltydperk begin het. Die stigter, Barbara Kenyon, skryf dit toe aan die feit dat mense minder mobiel is. Sy sê hulle “weet daar is steeds huishoudelike geweld en seksuele aanranding, maar die sake word […]
Besluit oor Innibos uitgestel

Innibos gaan dalk nie meer aan die einde van Junie kan plaasvind nie. Die fees, wat vroeër vanjaar weereens die Fiësta-toekenning as beste kunstefees in die land gewen het, sou vanaf 24 tot 27 Junie plaasgevind het. Sandra Jacobs, bemarkingsbestuurder van Innibos, sê “die span gaan voort met die feesbeplanning en dat, as dit nie […]
Tracy Todd Heine inspireer met ʼn persoonlike boodskap

Presies 22 jaar gelede op Paasmaandag, het Tracy Todd Heine se lewe eensklaps handomkeer verander. Sy en haar eksman en hulle baba was op pad terug van die Oos-Kaap na die Laeveld. Dit was ʼn lang rit en Tracy se babaseuntjie het kriewelrig geraak. Sy het haar sitplekgordel los gemaak om sy doek te ruil. […]