Laeveld nuus – Week 39 van 2020
Written by 100.5FM Nuus on September 25, 2020
In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Pediatric Care Africa begin ‘n fondsinsameling van duisend kilometer, verdagtes gesoek na mislukte transitoroof en dra weer pienk vir Mienke Dinsdag.
Luister die nuushooftrekke hier.