Plaaslike ontwerper wen by ComicCon

Die plaaslike ontwerper Salome Nel het by die onlangse ComicCon Africa se Championship of Cosply die “Best Prop”-toekenning gewen.

Sy het gesels met die Middag Game Drive.

Luister hier: