Hou saam koekpieniek vir Huis Betlehem

Angela Kent het vir lank gedroom oor lang tafels vol verskillende gebak wat nie net beoordeel word vir pryse nie, maar daarna saam geniet word – alles vir ‘n goeie doel.

Saterdag se koekpiekniek is ten bate van Huis Betlehem.

Luister weer: