Speel spoedgholf vir Baba Caleb

Volgende Saterdag bied die Barberton-buitebaan Spoedgholf aan ten bate van klein Caleb van Wyk wat aan ‘n seldsame breintoestand, hemimegalencephaly (HME) ly.

Sy ma Lara kuier saam met Leon Steenkamp van die klub in die ateljee.

Luister hier:

Kontak 082-557-4645 vir meer.

Sien ook: Klein Caleb kry breinoperasie in Kaap