Word jy billik behandel deur jou makelaar of versekeraar?

Die onderhoud is deur die kliënt betaal.
GJ Wentzel van Black Sable Risk vertel vir Laeveld Brunch wat jou te doen staan as jy wonder of jy billik behandel word deur jou makelaar of versekeraar.
Luister hier: