Brandblussers is baie belangrik vir jou eerste reaksie

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Dis belangrik om te onthou dat elke onderneming brandbestydingstoerusting op die perseel moet hê.

GJ Wentzel van Black Sable Risk gesels met Laeveld Brunch.

Luister hier: