Diefstal: Wanneer dit nie vreemdelinge is nie

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Ons spandeer baie geld om mense uit ons huise en ondernemings te hou, maar hoeveel misdade begin met iemand wat wettig toegang gehad het: ‘n kontrakteur, afleweringspersoon of werknemer?

Callum McPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch.

Luister: