Kunsvlyt se evolusie by Innibos vertoon

Tradition Transformed kyk na hoe Suid-Afrikaanse kunsvlyt in moderne ontwerp verander, met 30 kunswerke wat vars, kreatiewe benaderings tot tradisionele vaardighede toon.

Dit is alles by vanjaar se Innibos.

John Anthony Boerma vertel meer.

Luister: