Laeveld JOC gereed vir enige demonstrasies

Wat kan ons môre te wagte wees wanneer March and March se “spertyd” vir onwettige immigrante om die land te verlaat verstryk? Frank Swanepoel van die Laeveld JOC gesels met Sonop Ontbyt. Luister: Bly van vroeg af ingeskakel op 100.5FM vir die jongste geverifieerde inligting oor enige ontwrigtings in die Laeveld.