Spanning, satire, humor op die Innibos-spyskaart

Badprop Produksies het vanjaar twee komedies op die planke by die Toyota Innibos Kunstefees.

Johan van der Merwe en Ignatius van Heerden gesels met Laeveld Brunch oor Pampelmoesmampoer en Tronk met ‘n D.

Luister hier: