Nagkantoor in Kaapsehoop bied die naweek ‘n kultuurnaweek met die joernalis en aktrise Elma Potgieter aan.
Isobel Potgieter vertel meer oor die twee uitsonderlike vertonings in Blaas hoog die vlam en Vrou vs. Vrou sowel as ‘n boekbespreking oor Doolhof van leuens wat jy nie wil misloop nie.
Luister weer:



