Sekuriteit: Hanteer gebiedsgebonde inbrake so

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Gebiedsgebonde inbrake kan lei tot paniek onder inwoners van die betrokke buurt.

Callum MacPherson van Securicon sê vir Laeveld Brunch dit is ‘n teken om jou eie veiligheid op te skerp.

Luister weer: