Polisie arresteer verdagtes vir moord op forensiese ondersoeker

‘n Tweede verdagte verskyn vandag in die hof in verband met die moord op ’n forensiese ondersoeker in 2023.  Die eerste, Eckson Mkondo het gister voor die Pretoria-landdroshof verskyn op aanklag van moord en samewerking om moord te pleeg.  Beide beskuldigdes is amptenare verbonde aan die kantoor van die premier van Mpumalanga.  Mabidi Mashaba was […]