Picasso’s by Casterbridge in Witrivier is Maandagaand in ‘n brand verwoes.
Die eienaar, Garth Snyman, sê die oorsaak is nog onbekend, en dit sal maande neem om te herbou.

Hy sê die gemeenskap se ondersteuning sover was oorweldigend.
Luister:
‘n Backabuddy-rekening is geopen om die werknemers te ondersteun.
Ondersteun dit hier: A Bridge for the Picasso’s Team











