Die DA in Mpumalanga het die provinsiale regering veroordeel vir die bou van die Internasionale Varsproduktemark sonder goedgekeurde bouplanne.
Tersia Marshall merk dat dit meer as R2 miljard gekos het, maar steeds nie operasioneel is nie.
Mbombela-munisipaliteit weier ook om ‘n okkupasiesertifikaat uit te reik, ‘n wetlike voorvereiste vir enige gebou om wettiglik in gebruik geneem te word.
Luister: