Cancer Care Community bied praktiese bystand

Skakel in op 1005.FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Die Nelspruit Cancer Care Community is ‘n netwerk van plaaslike professionele mense wat kan help wanneer jy of ‘n geliefde met kanker gediagnoseer word.
Inge Botha en Linda Brenchley vertel meer van al die hulp wat jy nie eens weet jy benodig nie voor, tydens en na afloop van behandeling.
Luister weer:

Kontak 071-632-2294 vir verdere raad.