Adv. Kobus van der Walt, ‘n senior staatsadvokaat by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in Mpumalanga se batebeslagleggingeenheid, is onlangs met ‘n toekenning vereer as een van drie landwye toppresteerders van die NVG.
Hy het met Charles gesels tydens Laeveld Bliss.
Luister weer:




