Sunbake ondersteun skole

Sunbake het al meer as 20 klaskamers verskaf aan skole landwyd.

Jabu Sethole van Sunbake het vanoggend in die ateljee vir Sonop Ontbyt meer vertel oor hul terug-skool-toe-inisiatief.

Luister weer: