Pumas gerat vir opwindende seisoen

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Airlink Pumas se seisoen skop eersdaags af met hul SA Beker deelname wat op 7 Maart tuis teen die SWD Arende begin.

Die Stonehouse 10’s vind ook op 22 Maart plaas.

Spanbestuurder, Sam Sikiwe, en Chumani Booi, die amateurspanne se bestuurder, gesels met Sonop Ontbyt.

Luister weer:

Sien ook: Veertien vermeende onwettige myners aangekeer in Sabie