Infinite Grace sopkombuis beplan broodnodige uitbreiding

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Infinite Grace sopkombuis in Elandskloof voer daagliks 200 kinders.

Na ses jaar is hulle op ‘n missie om die gebou uit te brei om in die kinders se behoeftes te voldoen.

Eliska Muller van die NG-kerk Westergloed en Petsile Zulu gesels met Amanda oor dié Lowveld Outreach Project.

Luister weer:

Kyk hier:

Sien ook: Sonop gaan Bos met Satara Plains