Sportfotografie gaan oor die vasvang van ‘n oomblik.
Dit is wat Kenneth van Zyl, wat spesialiseer in die neem van sport- sowel as vermaakfoto’s, maak tiek.
Hy deel die fynere kunsies van die beroep en sê ‘n mens moet nooit ophou leer nie.
“Vind uit wat werk vir jou,” sê hy.
Luister weer hier:




