Junior Ereveldwagters nou weer in die Laeveld
Written by Mireille on November 15, 2023
Vir die toekoms van natuurbewaring is dit belangrik om kinders van jongs af blootstelling te gee aan die geleenthede in bewaring en gasvryheid.
Die Junior Ereveldwagters word daarom weer op die been gebring in die Laeveld.
Chris Daniel van die SANParke Ereveldwagters gesels met Neels.
Luister weer hier na vandag se episode van Sonop gaan Bos: