Hoe om na ‘n ouer met Alzheimer se siekte om te sien
Written by Mireille on May 12, 2023
Dit verg geduld en buigsaamheid om na iemand om te sien wat aan demensie of Alzheimer se siekte ly.
As jy na ‘n ouer of grootouer moet omsien wat die siekte het, moet jy hul daaglikse take help bestuur.
Elria Erasmus, die streeksbestuuder van Adasa (Association for Dementia and Alzheimers of South Africa) in Mpumalanga deel haar advies met Charles.
Luister weer hier: