Gaan kamp in die Laeveld hierdie winter

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Die winter is ‘n wonderlike tyd van die jaar om in die Laeveld te gaan kamp.
Tanya Nel, die voorsitter van die Laeveld-tak van die Karavaanklub van Suid-Afrika, deel haar advies met Charles.

Luister hier: