Daar heers kommer oor die onlangse toename in huisrowe in Nelspruit.
John Meintjies van Nelspruit Concerned Citizens (NCC) sê die tradisionele “inkopie”-seisoen waartydens diefstal gewoonlik kort voor die feestyd toeneem, het vanjaar maande vroeër reeds begin
Hy het met Charles algemene veiligheidswenke rondom die komende Desembervakansie gedeel. Luister weer hier.
