In die nuus uit die Laeveld die week: Liesl Nel se moordenaar na vier jaar gevonnis, vermeende moordenaars van sesjarige bly in aanhouding, Energie-beraad bekyk groener energie vir Mpumalanga, en raai Maryna reg wie liefde vind in “Op my Eish!”?
Luister die hooftrekke hier.



