Laeveld nuus – Week 21 van 2021

Luister meer op 100.5FM.

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Sanparke waarsku oor nuwe kontrolepunte, Sabie wend hulle tot litigasie oor riool en water en Roan Ash hou die naweek in jou huis konsert.
Luister die hooftrekke hier.