Wêreld-slaapdag: Genoeg daarvan is noodsaaklik

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Dit is Wêreld-slaapdag en die tema vanjaar is “Slaap is noodsaaklik vir gesondheid”.
Peet Vermaak van Nelspruit Sleep Clinic sê 80% tot 90% van alle volwassenes benodig sewe tot agt ure slaap elke aand om deur al die slaapfases te gaan.
Hy gesels met Andri oor slaapversteurings en waarsku teen “krukke” soos slaappille.
Luister weer hier.